Testimonials

Thanks a mil for my beautiful bouquet on my wedding day, it was stunning!

 

– Lelanie Cajiao

Ek wil net vir julle se baie dankie vir al jul hulp met ons groot dag (28/3/2015).
Als was baie mooi en presies soos ek dit wou gehad het. Julle idees was baie oulike en mooi gewees…
Julle is baie vriendelike wedding planners en antwoord dadelik op enige vraag.

Ek wil net weer eens baie dankie se.

 

– Richelle van Heerden

Wow!!! They are amazing! Arranged my entire wedding and flowers and exceeded my expectations!! Michelle is also a lovely person and goes out her way to make sure everything is perfect!

 

– Angelique Sparks

Ek sal Dream Canvas aanbeveel vir enige bruid! Michelle lewer uitstekende diens en gaan regtig uit haar pad om alles perfek te kry en net soos wat mens dit graag wil hê. Daarmee by neem sy ook jou begroting in ag en gee baie goeie voorstelle! Dankie Dream Canvas.

 

– Stefni Botha

WANT TO GET STARTED PLANNING YOUR WEDDING AND DECOR?